Wednesday , July , 18 2018
Personeel  >>  Hoof
  • Leoni Webster - Hoof

    Met ‘n BCOM (Honours) in Bestuursrekeningkunde het die passie vir kinders en opvoeding vlam gevat met al die jare se betrokkenheid by die kleuterskool...

  • Annelie Sdralis - Akademiese Hoof

    Met ‘n BaEd (UP) graad is ek London toe, waar ek ‘n Qualified teacher status from UK(Proffesional status) ontvang het...

Bietjie oor ons
Palet Kleuterskool is ‘n warm en vriendelike tuiste vir elke maatjie. Ons is gevul met entoesiasme en passie vir onderrig. Dit is ons doel om elke maatjie met liefde te aanvaar en met positiewe dissipline hulle karakter te vorm in ‘n Christelike omgewing. Ons beskik oor ‘n goed toegeruste en ruim boomryke 4000m² fasiliteit. In totaal is daar 6 klaskamers met moderne fasiliteite wat in alle opsigte voldoen aan die vereistes gestel deur die betrokke Departemente.
  • 012 991 8860 admin@palet.co.za
Foto gallery
Kontak ons
*
*